What to do in Paternoster
9. September 2008 Whenever you are on this planet, December is the month of great eating and no more so than in Paternoster. Laden cooler boxes arrive in the village on the back of 4X4's, brimming over with tasty treats for the family to enjoy in this fresh air and what with all the beach activities, the contents do not last for long. So the holiday usually includes a few trips to town to stock up. Shopping during the holidays can be painful in every way of course then there are the hours of standing behind the stove preparing.
Be sure to make your reservation @ Hocus Pocus for the end of the year well in advance to avoid disappointment !
Be sure to make your reservation @ Hocus Pocus for the end of the year well in advance to avoid disappointment !
Ons Restaurante Haal Oorsese Tydskrifte
9. September 2008 Die Voorstrandt Restaurant en die Noisy Oyster word deesdae deur menige voedseldeskundiges en vryskut joernaliste beskryf as beter as baie ander in Suid-Afrika.
Kostydskrifte in Suid-Afrika en selfs die New York Times beskryf ons restaurante spesifiek as besonders. Dit is nie net omdat die kos goed is nie, maar die diens en die atmosfeer is enig in sy soort.
Al is daar 'n groot verskil tussen die twee, het elkeen sy eie bekoring. Die Voorstrandt restaurant, reg op die mooi wit strand, gee menige toeris ook die stilte voor op die houtdek en die onbeskrylike uitsig oor die Paternosterbaai, die rotsformasies aan die oorkant en die bakkiesbootjies wat in en uit die see.

Misty mornings in Paternoster
9. September 2008 Winter is on our doorstep after a very long sunny summer season. Since a week ago you can feel it in the air. It's not daylight till 9 in the evening any more. The time for long red wine evenings and burning fireplaces finally arrived. Now is the time on the West Coast to prepare for winter evenings. Not much to do here, but good friends are now coming together again to have long talks and build quality friendships. Our restaurants are changing their menus and getting blankets ready for that very cosy nights around the fire.
Al gehoor van Tietiesbaai?
9. September 2008 Almal het seker al gehoor van Tietiesbaai.
Van alle uithoeke van ons land, stroom die mense hierheen en vra, "waar is die tiet dan?" Sommiges is teleurgesteld omdat dit dan nie ‘n regte een is nie. Ander is heel in hulle noppies, want dit is seker

View Our Villas
Paternoster Information
Book Your Villa Now!
Contact us now to book your villa in the peaceful village of Paternoster, call Huibrè Strydom on:
Cell: +27 (0)83 988 4645
Booking Form, click here.
email: info@paternoster-villas.co.za
Cell: +27 (0)83 988 4645
Booking Form, click here.
email: info@paternoster-villas.co.za
Paternoster Guest Houses
South African Weather